finish=Klaar fuel-train=Maak die lokomotief vol met brandstof deur van 'n laaier gebruik te maak. intro=Die doelwit van hierdie tutoriaal is om te wys hoe om trein stoppe en skedules te gebruik om erts tussen myne en smee-oonde te vervoer. load-wagon=Bou laaiers om die wa te laai met yster erts. place-locomotive=Bou die lokomotief by die trein stop. place-stop=Bou die trein stop by die aangeduide posisie. place-wagon=Bou die vrag wa agter die lokomotief. place-wagon-info=Die wa sal verbinding aanwysers toon wanneer dit korrek gekoppel kan word aan die lokomotief. start-train=Stel die trein na outomatiese metode. trains-will-loop=Nou sal die trein outomaties die erts vervoer tussen die twee trein stoppe. unload-train=Ontlaai die yster erts van die vrag wa en voer dit in die smee-oonde in. unload-train-info=Wenk: Gebruik kiste as 'n buffer tussen die wa en die vervoerbande om die aflaaiery te versnel.