chain-signal-2=Die blou-groen trein aan die linkerkant sal by die kettingsein wag totdat sy roete oop is, en sal dus nie die rooi trein blokkeer nie. deadlock-2=Die rooi trein kan slegs voortgaan nadat die blou-groen trein uit die pad beweeg het. reset-all=Herset alles reset-trains=Herset die treine start-trains=Laat die treine loop