add-more-bots=Voeg meer logistieke robotte by die stelsel. build-logistic-chest=Bou 'n logistieke verskaffer kis in die logistieke gebied. build-second-roboport-info=Wanneer die twee robothawes binne trefafstand van mekaar is, sal dit deur 'n gestippelde lyn aangedui word. build-storage-chest=Bou 'n logistieke stoor kis in die logistieke area. connecting-line=Verbindingslyn construction-area=Konstruksie area delete-request=Skrap die persoonlike logistieke versoek. finish=Klaar logistic-area=Logistieke area logistic-chest-info=Die logistieke verskaffer kis verskaf nou sy voorraad aan die logistieke stelsel.\n\nLogistieke robotte kan items uit die verskaffer kis uithaal, maar kan nie items insit nie. notice-roboport-areas=Elke robothawe bedien twee verskillende areas.\n\nDie oranje area is die logistieke gebied (__1__x__1__), dis die area waarin die logistieke robotte en logistieke kiste werk.\n\nDie groen area is die konstruksie gebied (__2__x__2__), dis die area waarin die konstruksie robotte sal werk (konstruksie robotte werk in albei areas). notice-roboport-connection=Wanneer die logistieke gebied van twee robothawes raak of oorvleuel, sal hulle verbind en 'n enkele logistieke netwerk vorm.\n\nDit word getoon deur die gestippelde lyn tussen die gekoppelde robothawes.\n\nDie twee robothawes sal die konstruksie en logistieke gebied deel en robotte uit albei sal werk in hierdie nuwe, groter netwerk. picking-item=Item word nou opgetel returning-to-roboport=Oppad terug na robothawe roboport-no-electricity=Buite die elektriese netwerk. robot-loop-info='n Logistieke stelsel bestaan uit robothawes, logistieke kiste, en logistieke robotte. \n'n Logistieke stelsel kan gebruik word om take te verrig soos om outomaties die speler te verskaf met aangevraagde items, of die weg neem van ongewenste items. storage-chest-info=Die stoor kis stel sy voorraad ruimte aan die logistieke netwerk beskikbaar.\n\nDie groot verskil tussen die stoor- en verskaffer kis, is dat die robotte ook items kan aflewer aan die stoor kis. Logistieke robotte sal eerste items vanaf stoor kiste kry voordat dit na verskaffer kiste kyk. storing-item=Bêre nou die item in die stelsel supplying-item=Verskaf nou item aan speler taking-item-from-player=Vat nou die item vanaf die speler trash-items-goal=Sit die klip in een van jou logistieke asblik spasies. trash-items-info=Wenk: Gebruik __CONTROL__fast-entity-transfer__ om vinnig items van jou voorraad na die asblik spasies te skuif. watch-junk-bots-info=Die logistieke robotte sal die items uit jou asblik voorraad kom haal en êrens in die logistieke stelsel stoor.