biter-bite=BYT BYT BYT build-storage-chest=Bou 'n logistieke stoor kis in die logistieke area van die robothawe. cancel-deconstruction-goal=Kanselleer die vervoerband se dekonstruksie cancel-deconstruction-info=Terwyl jy 'n dekonstruksie beplanner in jou wyser vashou, hou __CONTROL__select-for-cancel-deconstruct__ en sleep die muis, om 'n seleksie boks te maak rondom die entiteite wie se dekonstruksie jy wil kanselleer. deconstruct-entities-goal=Verwyder entiteite deur gebruik te maak van die dekonstruksie beplanner deconstruct-entities-info=Terwyl jy 'n dekonstruksie beplanner in jou wyser vashou, hou __CONTROL__select-for-blueprint__ en sleep die muis, om 'n seleksie boks te maak rondom die entiteite wat jy wil verwyder. dispatching-robot=Konstruksie robot gestuur entity-built=Entiteit gebou entity-ghost-radar=Spookbeeld van radar toring experiment-info='n Paar items is aan jou gegee om me te oefen en eksperimenteer met die konstruksie robotte. \nWanneer jy gereed is om die tutoriaalsessie te verlaat, druk die knoppie hieronder. finish=Klaar ghost-placed=Spookbeeld geplaas heading-to-deconstruct=Op pad om item te verwyder heading-to-repair=Op pad om item te herstel heading-to-store=Op pad om item te gaan stoor insert-belts-goal=Sit 'n paar vervoerbande in die stoor kis. insert-radar=Plaas 'n radar toring in die stoor kis. make-blueprint-goal=Skep 'n bloudruk van 'n paar vervoerbande. make-blueprint-info=Terwyl jy 'n leƫ bloudruk in jou wyser vashou, hou __CONTROL__select vir blueprint__ en sleep die muis, om 'n seleksie boks te maak rondom die entiteite jy wil insluit in die bloudruk. marked-for-deconstruction=Gemerk vir dekonstruksie notice-robot-built-entity=Die robot sal nou die item na die radar spookbeeld toe vat, en die radar toring bou. notice-robot-info=Die konstruksie robot sal nou dok by die naaste robothawe. notice-robot-return=Die robot sal dan na die naaste robothawe gaan, homself herlaai en dan dok. notice-storage-chest=Die stoor kis voorsien nou die radar toring vir die logistieke stelsel. notice-working-robot=Angesien die logistieke stelsel nou die item het om die konstruksie versoek te vervul, word 'm robot gestuur om die radar toring op te tel. place-ghost-entities-info=Terwyl jy 'n item in jou wyser vashou, druk __CONTROL__build-ghost__ om 'n spookbeeld te plaas. place-roboport-goal=Bou 'n robothawe en plaas konstruksie robotte daarbinne. returning-to-roboport=Op pad terug na robothawe roboport-no-electricity=Buite-elektriese netwerks dekking. robot-getting-item=Item word nou opgetel robot-getting-repair-pack=Tel nou herstel pak op robot-has-item=Op pad om item te bou robot-item-in-hand=Hou nou die item robot-loop-info=Konstruksie robotte kan ontplooi word uit 'n robothawe. Hulle kan outomaties items bou vanaf spookbeelde, gemerkte entiteite vernietig en skade herstel met herstel pakke. turret-damaged=Skade ontvang